Oudboer dalk R20m. kwyt

8 Aug

Author: Jacques Dommisse

Publications: Die Burger

Date Publiched: 08 August 2012

KAAPSTAD. – ’n Oudboer van Piketberg wat vir Herman Preto­rius (55) van die Abante-groep 23 jaar lank geken het en sowat R20miljoen by hom belê het, kan steeds nie glo dat hy dalk sy geld verloor het nie.

Pieter Vercuiel, voorheen van die spogwynplaas Orc de Rac buite Piketberg, het aan Die Burger gesê hy moet meer as R20miljoen by Pretorius se skema hê wat hy sedert 2004 belê het.

Continue reading this article

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: