Kom ék sê jou hoe laat ek die geld inrol

10 Aug

Author: Dana Snyman

Publications:  Die Burger

Date Publiched: 10 August 2012

Bang? Nee wat, my oom. Oom het niks om voor bang te wees nie. Hoe sê hulle in
die Bybel? Wees nie bevrees nie. By my is Oom se R800 000 in veilige
hande.

Kyk my in die oë, Oom. Ontspan, oukei? Ek weet mos Oom het hard op
die plaas vir die geld gewerk. Kom ek vertel Oom ’n ding: Oom se R800 000 is
veiliger hier by my as in die bank. Kyk maar wat gebeur op die oomblik in
Griekeland, en in Amerika. Jy kan die banke nie meer vertrou nie. En ek gee Oom
amper dubbeld die rente as die bank. Binne ses maande maak ek Oom se R800 000
vir Oom meer as ’n miljoen! Waar anders gaan Oom dít kry?

Ek sê altyd: As
kinders van die Here mekaar die dag nie meer kan vertrou nie, wie kan dan?

Daar’s baie skelms in hierdie bedryf, my oom.

Continue reading this article

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: