WESKUSSERS GLO VAN GROOTSTE BELEGGERS IN PRETORIU…

20 Aug

Author: helene.meissenheimer

Publications:  Weslander

Date Publiched: 20 August 2012

’n ONSEKERE tyd lê waarskynlik voor vir beleggers in die omstrede beleggingskema van wyle Herman Pretorius.

Alfonso van Rensburg, geoktrooieerde rekenmeester en direkteur by die Vredenburgse rekenmeestersfirma, Reko, het Dinsdag, 14Augustus, gesê beleggers moenie hoop op ’n vinnige of gunstige resultaat nie.

Kurators en likwidateurs is besig met ’n ondersoek om ’n geskatte R1,8 miljard te vind, wat deur beleggers oor die sowat laaste dekade in Pretorius se gesekwestreerde beleggingskema, Relative Value Arbitrage Fund (RVAF) belê was. (Die Burger, 09/08/2012)

Pretorius se beleggingskema het die afgelope weke voorblaaie gehaal na bekend geword het dat sowat R1,8 miljard soek is nadat hy sowat twee …….

Continue reading this article

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: