Hy skuld beleggers R3,1 miljard

29 Aug

Author: Marelize Barnard

Publications:  Die Burger

Date Publiched: 29 August 2012

KAAPSTAD. – Wyle Herman Pretorius, die man wat R2,2 miljard van beleggers na eie wil gebruik het, het met ’n enkele betaling vir hom ’n spoggerige Aston Martin DBS van R1,7 mil-joen aangeskaf.

En waar eers vermoed is dat hy R1,8 miljard aan beleggers skuld, is dié bedrag volgens inligting wat kurators sedert sy dood bekom het nader aan R3,1 miljard.

Lambert von Wielligh Bester, een van drie voorlopige kurators van Pretorius se voorlopig gesekwestreerde Relative Value Arbitrage Fund (RVAF), voer in ’n beëdigde verklaring aan Pretorius het tot ………

Continue reading this article

One Response to “Hy skuld beleggers R3,1 miljard”

  1. Anonymous 29 August , 2012 at 06:39 #

    Lyk my Cobbet doen al die werk. Die res volg

Leave a reply to Anonymous Cancel reply