Naweekaktueel (RSG potgooi)

12 Sep

Author: RSG

Publications: RSG Podcast

Date Published: 1 September 2012

Suid-Afrikaanse bejaardes wat hulle geld by Herman Pretorius belê het, is in ‘n
finansiële doodloopstraat nadat Pretorius in Julie vanjaar selfmoord gepleeg het
en sy vennoot, Simon Mouton, direkteur van My Pinnacle Finansiële Dienste in
Durbanville, landuit is. Mouton, wat na bewering R180-miljoen rand tot Pretorius
se geldmaak skemas bygedra het, is glo met die dood gedreig. Dit alles het
Naweekaktueel se redaksie laat terugdink aan ‘n ander geldmakery gekoppel aan
die naam Adriaan Niewoudt.

Listen To Podcast

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: