George-inwoners vrees miljoene is weg

13 Sep

Author: Unknown

Publications: George Herald

Date Published: 13 September 2012

GEORGE NUUS – Tientalle George-inwoners wat deur ‘n plaaslike finansiële adviseur, Henry Fouché Meyers miljoene rande in die nou berugte Relative Value Arbitrage Fund (RVAF) belê het, vrees al hulle geld is daarmee heen.

Groot probleme met die fonds het aan die lig gekom nadat die fonds se meesterbrein, Herman Pretorius homself en sy voormalige vennoot Julian Williams op 26 Julie in Kaapstad doodgeskiet het.

Miljarde beleggingsrande is moontlik daarmee heen nadat die fonds onder sekwestrasie geplaas is en die George Herald is bewus van meer as R20 miljoen wat deur plaaslike beleggers in RVAF belê is. Die bedrag kan egter baie hoër wees aangesien ………

Continue reading this article

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: