Plaaslike beleggingsadviseur reageer

23 Sep

Author: Unknown

Publications: George Herald

Date Published: 23 September 2012

GEORGE NUUS – Die George Herald het verlede week berig oor tientalle mense in George wat deur middel van die plaaslike finansiële adviseur en belegger, Fouché Meyers miljoene rand in die rampspoedige Relative Value Arbitrage Fund belê het en heel moontlik al hulle beleggingsgeld sal verloor.

Die finansiële bom het ge-sbars toe die ‘meesterbrein’ agter die fonds, Herman Pretorius op 26 Julie dood is na hy glo homself en ‘n voormalige sakevennoot, Julian Williams in Kaapstad doodgeskiet het.

Fouché Meyers het twee weke gelede ‘n afspraak met die George Herald gekanselleer en ook nagelaat om e-posnavrae te beantwoord.

Dinsdagmiddag het hy die George Herald se kantore besoek met die versoek dat ons ‘n ope brief van hom aan die gemeenskap publiseer waarin hy sy kant van die saak stel. Hy het ook gesê dat geen van sy bates ooit in die naam van die RVAF Trust geregistreer was nie.

Die George Herald het verlede week verkeerdelik berig dat sy boot se sleepwa in die naam van RVAF gerigistreer is. Ons het verkeerde inligting van die outoriteite ontvang ………

Continue reading this article

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: