Wees bedag op kulskemas

16 Oct

Author: Hannes Smuts

Publications: PSG Konsult

Date Published: 16 October 2012

Nog ‘n kulskemabom het onlangs gebars. Die RVAF (“Relative Value Arbitrage Fund”) van wyle Herman Pretorius en sy trawante het in duie gestort. Nog goedgelowige beleggers lek hul wonde; Baie steier onder die terugslag . Uiteindelik het hulle hulleself te blameer. As die koeël reeds deur die kerk is, is dit die moeite werd om weer hierdie holruggeryde onderwerp te takel? Beslis JA en  vir , ten minste , die volgende redes: Alle beleggingsadviseurs, ons inkluis, het ‘n plig teenoor ons professie en, meer belangrik, teenoor ons kliënte en ander beleggers om tot vervelens toe die gevare van dié tipe …

Continue reading

 

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: