Beleggings – verstaan voor jy belê

19 Oct

Author: Marius Kruger

Publications: PSG Konsult

Date Published: 19 October 2012

Verskeie emosionele beleggers het my die afgelope twee maande kom sien. Sommige het hoop gesoek vir hul benarde situasie terwyl ander ‘n skouer gesoek het om op te huil. Die meeste beleggers het geld verloor in Herman Pretorius se beleggingstrust, Relative Value Arbitrage Fund (RVAF)

Die RVAF was toe nooit ‘n fonds nie, maar ‘n private trust.

Van my vriende wat geweet het dat ek Pretorius se skema twee jaar gelede ondersoek het en aanbeveel het dat beleggers so gou moontlik hul geld onttrek, het verleë kom erken dat hulle my nie geglo het nie en nóg geld daarin belê het.

Die slagoffers was nie net bejaardes wat desperaat .…

Continue reading

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: