Elke dag word ’n dom boer gebore

19 Oct

Author: David Meades

Publications:  Sake24

Date Publiched: 19 October 2012

Vraatsug of gulsigheid is twee susters wat al tot die ondergang van derduisendes gelei het.

Hulle is soos die Walkure in die Noorse mitologie altoos op die uitkyk na nuwe slagoffers wie se bloed uitgesuig kan word.

En die treurigste aspek hiervan is dat mense nooit sal leer nie. Vra my. Ek het dit oor ’n loopbaan van langer as 40 jaar in die sakejoernalistiek en later regstreeks in die beleggingswese dit ’n paar keer uit ’n binnebaan ervaar.

Die jongste een wat soos ’n riller voor my oë hier in die Kaap afgespeel het, was die Herman Pretorius-sage wat op ’n dag abrup tot ’n einde gekom het toe Pretorius na bewering sy hoofluitenant en daarna homself doodgeskiet het.

Hierdie skelmstreek, ook ’n vorm van die sogenaamde Ponzi-skema, het nogal ………

Continue reading this article

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: