Regstappe oorweeg oor RVAF-skandaal

29 Oct

Author: ALANI JANEKE

Publications: Landbou.com

Date Published: 29 October 2012

Beleggers wat miljoene ingeboet het weens die RVAF-skandaal oorweeg ’n groepgeding teen die Raad op Finansiële Dienste.

’n Belegger wat sowat R90 miljoen kwyt is weens die beweerde bedrog van wyle mnr. Herman Pretorius se Relatiewe waarde-arbitrasiefonds (RVAF-fonds) sê hy en ’n groep ander beleggers oorweeg ’n groepgeding teen die Raad op Finansiële Dienste (RFD).

Die RFD moes luidens ’n berig in Die Burger sedert Pretorius se skietdood bontstaan aangesien dit onder meer vir die regulering van beleggings aan die publiek verantwoordelik is. Die raad word daarvan beskuldig dat hy nie sy werk deeglik gedoen het nie, maar dit ontken dié aantygings ten sterkste.

Landbou.com het vroeër berig dat sowat 70 beleggers op Donderdag (18 Oktober 2012) in Bellville, Kaapstad ..…

Continue reading

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: