Finansiële waghond ‘aan die slaap’

21 Nov

Author: Jean-Marie de Waal

Publications:  Sake24

Date Publiched: 21 November 2012

Kaapstad. – Die Raad op Finansiële Dienste (RFD) het gister onder skoot gekom weens wat parlementslede beskou as ’n tekort aan oorsig oor piramide- en Ponzi-skemas.

Gerry Anderson, adjunkregistrateur van die RFD, sê egter die kritiek op die RFD is onregverdig. Op grond van die bestaande verdeling van magte in finansiële oorsig glo hy nie die RFD kon kulskemas soos wyle Herman Pretorius se Abante-trust of die Sharemax-eiendomsindikasie-debakel gereguleer het nie.

LP’s het laat blyk hulle glo die RFD was aan die slaap terwyl dié soort skemas wat ….

Continue reading this article

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: