Inflasie – Geslepe Sluiper

14 Jan

Author: Hannes Smuts

Publications: PSG Konsult

Date Published: 14 September 2013

Tydens ‘n onlangse gesprek oor hoe duur alles geword het, vertel ‘n kollega dat hy in 1981 R13 700 vir ‘n Mercedes Benz 200 betaal het. Vandag  kos ‘n soortgelyke motor sowat R550 000.

Veral ouer lesers sal waarskynlik elk hulle eie stories hê oor die vernietigende effek van inflasie op die koopkrag van geld. Ek kan byvoorbeeld terugdink aan my dae in standard vyf (1975) toe ek ‘n behoorlike worsrolletjie en ‘n koeldrank of ‘n tjoklit by die snoepie kon koop met 20c. Verder onthou ek dat my ouers in 1977 ‘n huis gekoop het vir R35 000 wat vandag oor die R3 000 000 sou kos.

Toegegee, ons kyk na ‘n tydperk van meer as 30 jaar, maar dis die soort termyn waarvoor diegene wat tussen 60 en 65 aftree, moet beplan. ‘n Angswekkende gedagte?

Daar is waarskynlik niks wat soveel welvaart vernietig soos die eroderende effek van inflasie nie. Welvaart word weliswaar ook vernietig deur opspraakwekkende kulskemas, soos dié van wyle Herman Pretorius, en ander swak beleggingsbesluite. Maar inflasie vernietig welvaart so skelm ….…

Continue reading

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: