Eers mens, dan wins?

19 Feb

Author: Prof. Dr. ERIK VAN DER STRAETEN

Publications: Landbou.com

Date Published: 19 Februarie 2013

Ek het die meeste artikels gelees wat in Landbouweekblad verskyn het oor probleme met werkers in die Wes-Kaap. Die meeste artikels het dieselfde inhoud, nogal ’n klaerige toon en min deeglike inligting. Dit is meer publisiteit vir die boere se standpunt.

Dit kom daarop neer dat die boere die werkers nie meer kan betaal nie. (Die boere in die Wes-Kaap het nie geld nie, maar genoeg om byna R2 miljard te verloor in die bedrogspul van Herman Pretorius. Al die werkers van Suid-Afrika saam het nie eens ’n tiende van dié bedrag ..…

Continue reading

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: