Gebou verkoop bó waardasie

20 Apr

Author: Jana Breytenbach

Publications:  Die Burger

Date Publiched: 20 April 2013

KAAPSTAD. –Die kantoorkompleks in die Tyger-Waterfront waaruit wyle Herman Pretorius sy berugte beleggingskema bedryf het, is gisteroggend vir R12,25 miljoen verkoop.

Sean McCarthy het die eiendom namens die eiendomsmaatskappy Sujean Property Investments op ’n veiling gekoop. Hy en sy sakevennoot, Richard Brand, het die veiling bygewoon.

Die eiendom, eenhede 8 en 14 van Riverside Place, beslaan onderskeidelik 152 m² en 969 m². Dit sluit in raadsale, ontvangsvertrekke en luukse kantore, asook 51 parkeerplekke.

Die veiling het in die parkeerterrein voor die ingang ….

Continue reading this article

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: