Brief: Is dit hoe jy jou integriteit verkoop?

16 Jul

Author: Lesersbrief

Publications:  Die Burger

Date Publiched: 16 Julie 2013

Ek het ook deur ’n makelaar aandele by Herman Pretorius gekoop. Herman het sekere beloftes in die teenwoordigheid van die makelaar gemaak. Toe dit nie realiseer nie, kontak ek die makelaar, wat my meedeel dat ek nou op my eie is. Noudat ek lees van die R15 000 000-kommissie, maak baie dinge sin. Dat ’n mens nou jou integriteit vir geld kan verkoop!

Izak

Eendekuil

 

Lees Die Burger

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: