Brief: Laat ook gierige makelaars opdok

16 Jul

Author:  Lesersbrief

Publications:  Die Burger

Date Publiched: 16 Julie 2013

Ek is reeds 33 jaar ’n onafhanklike makelaar en was ook ’n slagoffer van Herman Pretorius in 1992. Hy het briefhoofde van my maatskappy gebruik om Eskom-effekte mee te handel sonder enige toestemming.

Ek was nie verbaas dat makelaars op ’n handskud miljoene van hul kliënte se geld belê het nie. Die FSB het klagtes ontvang, maar steeds is met Pretorius se skema voortgegaan. My vraag is of die betrokke makelaars nie probeer het om ondersoek in te stel waarvandaan die buitensporige kommissie/winsdeling kom nie! Dié wat gely en baie geld verloor het as gevolg van gierigheid, verdien die pak.

Hoekom word die makelaars nie aangetree om terug te betaal aan beleggers wat hulle geskep het nie?

Makelaar

Bellville

 

Lees Die Burger

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: