Verslag oor Pretorius bevraagteken

24 Aug

MARELIZE BARNARD

Saterdag 24 Augustus 2013

KAAPSTAD. – Waarom word niks gesê van die groot beleggers in wyle Herman Pretorius se “beleggingsfondse” en al die geld wat aan hulle uitbetaal is nie?
Dié vraag is deur Michael Calitz, voorheen ’n makelaar vir Pretorius, aan die likwidateurs van Pretorius se Relative Value Arbitrage Fund (RVAF) gevra.
Calitz het ’n beswaar teen die likwidateurs se verslag wat op 13 Junie uitgereik is by die meester van die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien.

Lees Verder

2 Responses to “Verslag oor Pretorius bevraagteken”

  1. albe 13 August , 2014 at 08:29 #

    wat het van Ernst Coetzee geword?

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: