Staat het skelm skemas in sy visier

27 Sep

Author: Alet Rademeyer

Publications:  Die Burger

Date Publiched: 27 September 2013

PRETORIA. – “Moenie koebaai sê vir jou geld nie.”

Met dié nasionale veldtog wil die Suid-Afrikaanse Reserwebank 11 miljoen Suid-Afrikaners bereik en bewus maak van onwettige piramide- of ponzi-skemas.

Hlengani Mathebula, hoof van groepstrategie en kommunikasie by die Reserwebank, het gister hier op ’n nuuskonferensie gesê duisende Suid-Afrikaners word slagoffers van onwettige skemas wat hul geld vat en vinnige rykdom belowe.

Mense moet baie versigtiger wees en hul huiswerk behoorlik doen voordat hulle geld in enige skema belê…….

• Die publiek kan verdagte skemas by 0800 313 626 aanmeld en ook hier uitvind of instellings geregistreer is.

Lees Artikel in Die Burger

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: