Kan Pretorius-slagoffers van banke eis?

1 Aug

Author: Die Burger leser

Publications: Die Burger – Briewe Kolom

Date Published : 1 August 2014

Na aanleiding van ’n leser se verwysing (DB, 25.07) na die Herman Pretorius-debakel:

’n Vraag wat by my op­gekom het, is of beleggers wat geld by Pretorius belê het, ’n eis om skadevergoeding teen sekere banke kan instel.

Dit is nou die banke by wie hulle geld inbetaal het ten gunste van Pretorius – as daardie banke nie destyds sy besonderhede, soos vereis ingevolge die Fica-wetgewing ten tyde van die opening van sy bankrekening, na behore gekontroleer het nie.

Willem Smit

Durbanville

Leave a Reply/Los Kommentaar

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: