Tag Archives: André van den Heever

100de werkloos na besigheid gelikwideer

31 Aug

‘n Lugfoto van Tor Konstruksie se geboue buite Hartenbos.

Author: Louise Karsten

Publications: Mosselbay Advertiser

Date Published: 31 August 2012

MOSSELBAAI NUUS – Ongeveer 800 werknemers van die padboubesigheid, Tor Konstruksie, sit sonder inkomste nadat die maatskappy vroeër die maand noodgedwonge sy deure moes sluit. Dié getal sluit permanente en tydelike werknemers in.

Die direkteur van die maatskappy, mnr André van den Heever, sê Tor se deure is gesluit weens van die afsterwe van die besturende direkteur, Julian Williams, van die private ekwiteit groep Basileus Capital. Williams is einde Julie vermoedelik deur sy voormalige sakevennoot, die miljoenêr-sakeman, Herman Pretorius (55), doodgeskiet. Tor is een van vier maatskappye ………

Continue reading this article