Tag Archives: Tor Holdings

Honderde verloor werk

12 Sep

Author: Jackie Kruger

Publications:  Die Burger

Date Publiched: 12 September 2012

HARTENBOS. – Die skietdood van die sakemanne Herman Pretorius en Julian Williams het die ekonomie van Mosselbaai ’n gevoelige slag toegedien.

Sowat 800 mense het hul werk verloor as gevolg van die twee se dood in Julie en die gevolglike verbrokkeling van hul sakeryk.

Die posisie van die 800 het in die gedrang gekom nadat ’n aansoek om likwidasie teen die konstruksiemaatskappy Tor Construction gebring is deur Tor Holdings, ’n entiteit van die beleggingsmaatskappy Basileus.

Ten tyde van ’n besoek van Die Burger aan Tor Construction ………

Continue reading this article

Advertisements